Hoe Kan Ons Vir Seker Weet Dat Ons Hemel Toe Sal Gaan? (How Can We Know That We'll Go to Heaven?)
article
Die Hemel is dus nie van nature ons bestemming nie. Niemand gaan outomaties daarheen nie. Tensy daar afgereken is met ons sondeprobleem, is die enigste plek waarheen ons kan gaan die Hel, ons ware natuurlike bestemming wanneer ons dood gaan.