Vertrou God Wanneer die Pyn Sinneloos Lyk (Trusting God When the Pain Seems Pointless)

article - Randy Alcorn - Afrikaans
Ek het nege boeke geskryf. Gestel jy kon onderhoude voer met karakters in my boeke. As jy vir hulle sou vra, “Sou jy minder wou ly?” is ek seker hulle sou antwoord, “Ja!” Ek empatiseer met my karakters. Maar as die skrywer weet ek dat al hul lyding uiteindelik die moeite werd sal wees, aangesien dit van kritieke belang is vir hulle groei en vir die verhaal van verlossing.

Hoe Sal die Hemel Wees? (What will Heaven be like?)

article - Randy Alcorn - Afrikaans
'n Uittreksel uit die Hemel: Bybelse Antwoorde op Algemene Vrae Boekie:  Die Skrif gee aan ons baie beelde wat vol implikasies is oor die Hemel.  Sit hulle bymekaar, en hierdie legkaartstukke vorm ʼn pragtige prentjie.  Byvoorbeeld, ons word gesê die Hemel is ʼn stad (Hebreërs 11:10; 13:14).  Wanneer ons die woord stad hoor, behoort ons nie kop te krap en te dink, Ek wonder wat dit beteken?  Ons verstaan stede.  Stede het mense, geboue, bedrywighede, byeenkomste, kuns, musiek, atletiek, gebeurtenisse van alle soorte, en goedere en dienste.